Gustav
| |
Gustav op 29 Augustus 2008 | |
Orkaan, tweede kategorie
| |
Tydstip: | 17h00 UTC, 1 September |
Ligging: | 29,6° NB, 91,1° WL |
Windsnelheid: | 165 km/uur |
Lugdruk: | 957 mbar |
Koers: | noord-west, 24 km/uur |
Orkaan Gustav is 'n orkaan wat op 25 Augustus 2008 tydens die Atlantiese orkaanseisoen van 2008 oor die Karibiese gebied ontstaan het en tot 'n kategorie 3 orkaan gegroei het.
Gustav trek oor Haïti, die Dominikaanse Republiek en Jamaika waar dit 85 lewens eis. Daarna neem Gustav koers na die Kaaimanseilande en Kuba. In Kuba word 6 000 mense uit die pad van die orkaan ontruim. Olieplatforms in die Golf van Mexiko word ook ontruim.[1][2][3]